Drastiese ingryping

is nou nodig!

Alhoewel ‘n skuif na fase 2 beurtkrag die beste is, is die dringendste praktiese oplossing ‘n aanpassing van beurtkrag skedules of verlaging van beurtkrag fases vir sekere landbou areas.

Die laasgenoemde twee opsies word tans deur die owerhede oorweeg maar om hierdie opsies ‘n realiteit te maak moet ons weet waar geaffekteerde boere geleë is sodat ons kan aandui in watter areas dié opsies geïmplementeer kan word.

Ons versoek dat boere hulle sones hieronder identifiseer sodat ons kan aandring op meer geteikende en geordende kragvoorsiening.

Vul asb die volgende in:

Om jou Beurtkrag sone te kry laai die EskomSePush-toepassing af op jou foon. Jy kan die toepassing aflaai deur "EskomSePush" op jou toepassingwinkel te soek.
OF
OF
OF
OF

Navrae@saai.org
066 071 6094
Shop 21, Greenlyn Village Center,
70 Thomas Edison street, Menlo Park, South Africa, 0081

POPI-ACT / PRIVACY POLICY