ONS HET JOU STORIE

NODIG

Om hierdie proses van verwoesting te stop moet ons stories van wyd en suid bymekaar maak. Ons moet bewyse op die tafel kan neersit van wat tans aan die gang en hoe groot die probleem is. Ons kan slegs aandring dat banke en finansieringsinstellings weer na jou geval kyk as ons jou storie het. Daarom vra ons jou om jou storie hier te vertel. Ons sal ook alternatiewe finansiering opsies aan jou wil kommunikeer.
** Hierdie inligting word vertroulik gestoor en sal slegs met jou toestemming gedeel word.